Die wonder van sywurms en sy

Vir vele van ons is sywurms en die spin van sy niks nuut nie aangesien dit deel van ons kinderdae uitgemaak het. Ons het of self ʼn skoendoos met sywurms gehad wat ons met die blare van ʼn nabygeleë moerbeiboom gevoer het, of ons het ten minste ʼn maatjie gehad wat met dié wurms “geboer” […]

Die ideale huisplante: Vol dorings, maar sonder fiemies

Kaktusse en vetplante is ideale huisplante: maklik om te kweek en boonop hoogmode. Volgens kenners is alle kaktusse vetplante, maar alle vetplante is nie kaktusse nie. So, wat is die verskil? Volgens die Kreatiewe Joernaal is daar ʼn belangrike botaniese verskil tussen die twee groepe, naamlik die aanwesigheid of afwesigheid van ʼn areool (fyn haartjies […]

Groter belangstelling in agave-spiritualieë positief vir aanplantings

Pogings om spiritualieë uit die Agave Americana-plant (garingboom wat veral wyd in die Karoo voorkom) te vervaardig is niks nuuts in Suid-Afrika nie – die eerste probeerslae is reeds in die laat 1990’s van stapel gestuur. Die en daaropvolgende pogings het egter weens verskeie redes skipbreuk gelei. Maar dit lyk al hoe meer of die […]

Wupperthalboere verbou tee van wêreldgehalte

Rooibos is nie ʼn tradisionele tee nie, maar wel ʼn natuurryke kruie tee van die plant Aspalathus linearis. Dit is nie verwant aan groen of swart tee wat van die plant Camellia sinensis gemaak word nie. Teeliefhebbers in Japan verkies dan ook om rooibos natuurlik te drink, dis nou sonder suiker of melk. Plaaslik is […]

Papajaverbouing in subtropiese toestande

Om papajas kommersieel te verbou, is beslis ʼn bietjie meer kompleks as om pa-pa-ja te sê. Dis nader aan die bemeestering van ʼn tongknoper soos Caricaceae, een van die familiespesies waaraan die papaja behoort.