3DE PLEK: FruitLips

Telling: 57 ½ / 90 Die Eigelaars se prentjiemooi plaas in Piketberg is die tuiste van die opwindende FruitLips-handelsmerk. Liebré Jacobs is die skeppende gees wat ook betrokke is by admin en produksie. Broer Johnnie is verantwoordelik vir die administrasie, strategie en uitbreiding en ma Deidré hanteer die finansies. Nog ʼn onmisbare “bestanddeel” van die…

Lees meer...

2DE PLEK: Mushroom Guru

Telling: 69 ½ / 90 Craig Fourie en sy wederhelf Nikki boer op ʼn unieke manier in ʼn industriële gebied naby Somerset-Wes met sampioene. Hul spesialiteitsgewas is Reishi-sampioene wat baie uitsonderlike medisinale eienskappe bevat en waaruit hulle ook ʼn reeks skoonheids- en reinigingsprodukte vervaardig. Craig bestuur die onderneming op ʼn wetenskaplike, laboratorium-gebaseerde manier – van…

Lees meer...

1STE PLEK: Berries for Africa

Telling: 72 / 90 Berries for Africa is ʼn familiebesigheid wat deur Leander Vosloo en sy vrou, Margaret, bestuur word. Die Vosloos is nie net verbind tot die verbouing en verskaffing van ʼn wye verskeidenheid bessiekultivars nie. Hulle is ook passievol oor opvoeding en deel graag hul kennis omtrent bessieplante en die hoë voedingswaarde en…

Lees meer...