Nisboere blog

SA kannabisbedryf bied goeie groeigeleenthede ondanks rompslomp

Die kannabisbedryf is ʼn massiewe ontluikende mark wat wêreldwyd baie opgang maak.

Lees meer »

SA se eerste saffraanseisoen dui op blink toekoms

Suid-Afrika het vanjaar met sy eerste volwaardige aanplanting van saffraan begin en die eerste seisoen het alle verwagtinge oortref, met die meeste boere wat suksesvolle oeste gelewer het.

Lees meer »

Talentvolle Mila Guy leer oor klein boompies met groot potensiaal

Die kuns van bonsaiverbouing word reeds vir honderde jare met groot sukses deur die Japannese beoefen en het mettertyd wêreldwyd posgevat.

Lees meer »

Die wonder van sywurms en sy

Vir vele van ons is sywurms en die spin van sy niks nuut nie aangesien dit deel van ons kinderdae uitgemaak het. Ons het of self ʼn skoendoos met sywurms…

Lees meer »

Die ideale huisplante: Vol dorings, maar sonder fiemies

Kaktusse en vetplante is ideale huisplante: maklik om te kweek en boonop hoogmode. Volgens kenners is alle kaktusse vetplante, maar alle vetplante is nie kaktusse nie. So, wat is die…

Lees meer »

Groter belangstelling in agave-spiritualieë positief vir aanplantings

Pogings om spiritualieë uit die Agave Americana-plant (garingboom wat veral wyd in die Karoo voorkom) te vervaardig is niks nuuts in Suid-Afrika nie – die eerste probeerslae is reeds in…

Lees meer »

Wupperthalboere verbou tee van wêreldgehalte

Rooibos is nie ʼn tradisionele tee nie, maar wel ʼn natuurryke kruie tee van die plant Aspalathus linearis. Dit is nie verwant aan groen of swart tee wat van die…

Lees meer »

Mikrogroente – ʼn superkos met groot potensiaal

Met hulle ryk kleure, teksture en smake, word mikrogroente, alreeds algemeen in ons voorste restaurante gebruik vir garnering en kulinêre slaaibestanddele.

Lees meer »

Papajaverbouing in subtropiese toestande

Om papajas kommersieel te verbou, is beslis ʼn bietjie meer kompleks as om pa-pa-ja te sê. Dis nader aan die bemeestering van ʼn tongknoper soos Caricaceae, een van die familiespesies waaraan die papaja behoort.

Lees meer »