Blueberry Heights
In die eerste episode van Nisboere Glans besoek Phillip Venter en Gerhard Steyn die enigste organiese goue kiwiplaas in Suid-Afrika. Jonathan Trusler is die nisboer aan die stuur van Blueberry Heights, ʼn organiese bloubessie- en kiwiplaas in die mistige Magoebaskloof-omgewing. Jonathan Etherington van MBFi (Microbial Biological Fertilizers International) sluit ook by hulle aan om organiese boerderybenaderings, en die produkte wat aan organiese boere beskikbaar is, te bespreek.
Kontakbesonderhede
Blueberry Heights
www.blueberryheights.co.za
Jonathan Trusler
083 880 8787