DINK GRÓÓT

Seisoen 5 | Episode 8

Assagay Coffee

Anrich kuier by die Assagay-koffieplaas tussen Pietermaritzburg en Durban.

So ʼn dekade of drie gelede was KwaZulu-Natal die poeierkoffie-hoofstad van Suid-Afrika. Deesdae is die provinsie voor in die koor met die verbouing én die verbruik van regte koffie.

Rick James, die eienaar van Assagay, is een van die mees toonaangewende boere in die bedryf. Hy neem vir Anrich op ‘n ontdekkingstoer van sy
plaas – van die pragboorde tot die indrukwekkende verwerkingsfasiliteite. En hy ontmoet ʼn AgriTechnovation-deskundige wat verduidelik hoe die bestaande wenresep en winsmarges nóg verder verbeter kan word.

Kontak besonderhede:
084 432 6345 / 084 506 2239
https://www.assagaycoffeefarm.co.za/
info@assagaycoffeefarm.co.za
Facebook: @assagaycoffeefarm
Instagram: assagaycoffeefarm

Terug na episodes