Russell du Preez

img21

As ʼn uitnemende entrepreneur met ʼn passie vir die bevordering van die rol van landbou in die ekonomie, is Russell du Preez die stigter en hoof-beleggingsbeampte van die Russell Stone Group. Sy omvattende netwerk van mense en besighede, asook sy kosbare ervaring is die resultaat van die aktiewe rol wat hy die afgelope 30 jaar in die landboukundige sektor speel.  Russell spesialiseer in ʼn verskeidenheid industrieë, insluitend graan- en oliesaadverhandeling, in- en uitvoere en fondsbestuur.