3DE PLEK: FruitLips

Telling: 57 ½ / 90 Die Eigelaars se prentjiemooi plaas in Piketberg is die tuiste van die opwindende FruitLips-handelsmerk. Liebré Jacobs is die skeppende gees wat ook betrokke is by admin en produksie. Broer Johnnie is verantwoordelik vir die administrasie, strategie en uitbreiding en ma Deidré hanteer die finansies. Nog ʼn onmisbare “bestanddeel” van die … Lees meer 3DE PLEK: FruitLips